Quantcast
Channel: Zeppie sê
Browsing all 64 articles
Browse latest View live

Krie-ket

Ek was naar en siek Verstreurd en vies Kwaad en de moer in   Ek het lanklaas so ‘n slegte gesjommel van ‘n krieket game gekyk as gisteraand se kleuterskool krieket wat die verlepte Proteas opgedis het...

View Article



10 Ways to terrorize a Telemarketer

Ek gaan beslis een van hierdie volgende keer probeer…   10. When they ask “How are you today?” Tell them! “I’m so glad you asked because no one these days seems to care, and I have all these problems;...

View Article

Romantikus

Twee siele… Sit op ‘n rots Staar oor die vlaktes uit Romantikus in dieper wese is hul   Hulle sit en redekawel Liefde is die gesprekvoering Hoe liefde nou werk en lyk Vertroostend of nie   Alles word...

View Article

Naweek

  Lekker naweek vir julle almal Krieket….Rugby….Braaivleis….wat kan nou beter wees Sug…net iewers tussen in moet ek die gras sny Geniet dit en gaan groot   :- )ZePPie(-:  

View Article

Logika

  Erens is daar ‘n verneuk spul aan die gang…   Van Vereeniging tot Johannesburg = 85 Km Van Johannesburg tot Vereeniging = 85 Km   Vanaf die grond vloer tot 2de vloer  = 2 vloere Vanaf die 2de vloer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grumpy

  Hallo my blog vrinne hoe gaan dit met julle… Hoop dat ieder en elk ‘n lekker naweek agter die rug het Ek dink dis tyd dat ek weer spoed vang in blogaksie      

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mayonnaise Jar

Meeste van julle sal al seker die lewensles gelees het een of ander tyd…of nou gelees of nie….lees hom maar weer   When  things in your life seem almost too much to handle, When 24  hours in a day is...

View Article

Kompakskyf

Ek maak vir my nuwe CD’s vir die motor om te luister so met die werk toe ry in die oggende.  Ek wou bietjie oemf sit en my padwoede….hehehe…joke net. Die liedjies is van my gunsteling liedjies so deur...

View Article


Blog uitdaging – Musiek vir Verkeer

  Soos op my vorige post waar ek ‘n lys het van songs wat ek wil luister terwyl ek in die oggende in die verkeer sit.. Vra ek julle om saam te speel… Kom post vir ons ‘n lys van 20 songs wat jy graag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Situational Awareness

Ek like die prentjie…   Onbewus van jou Omgewing….laat my dink aan die inskrywing http://blogs.litnet.co.za/zephur/2011/02/18/baberbek  

View Article

SAR

SAR In die media word die land genoem die - Sentraal Afrikaanse Republiek Nou dit verwys direk na ‘n bevolkingsgroep en taal en heelwat verwarrend Sou dit nie meer gepas gewees het om die land in...

View Article

Terugpieng herbesoek

Ek repost die post net om alle bloggers in te lig….dat wanneer hulle op kommentare antwoord, hulle die @+bloggernaam moet gebruik, sodat die blogger weet sy kommentaar is beantwoord   Reg klas, laat...

View Article

Meesters

Ek is bietjie flou en om geploeg… Het die Amerikaanse gholf Meesters gesit en kyk gisteraand….wel meer na vanoggend toe. Het 02:00 vanoggend in die bed geklim. Het ook Saterdag 01:45 in die bed geklim....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Peper en Klokkie

Leeuklokkie

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rookstokkies

Foto wat ek nou die dag vir my kinders gewys het….weet skrik taktiek werk mos so nou en dan op hulle.

View Article


Alpha +

Ek sit nou by die skool en wag vir my seun om klaar te maak met sy nag klas… Alpha Wiskunde Ektra vak…agste vak Sien daar is mos 7 vakke vanaf Graad 10. as jy dan 8, 9 of 10de vak wil neem dan moet jy...

View Article

Sommerless

Our Phones ~ Wireless Cooking ~ Fireless Cars ~ Keyless Food ~ Fatless Tyres ~ Tubeless Dress ~ Sleeveless Youth ~ Jobless Leaders ~ Shameless Relationships ~ Meaningless Attitude ~ Careless Wives ~...

View Article


Akismet en pespos

Gaan na die link om verduideliking te kry om Akismet te aktiveer.. http://blogs.litnet.co.za/blog/2012/11/05/akismet-wat-op-aarde-hoe-om-pespos-stop-te-sit/ By my het dit al 13 pesposte gestop….ander...

View Article

Ruspe

  Metabolisme… Dis daai ietsie binne jou wat die petrol is vir jou enjin om die kossies so gou moontlik te verbrand. Die slim oomies sê jou metabolisme is ’n komplekse stelsel van hormone en ensieme...

View Article

31 Mei

  Vandag was….is   Republiekdag   Op die dag 31ste Mei in 1961 word die Republiek van Suid Afrika gestig… ook op die dag 31ste Mei in 1902 word die Vrede van Vereeniging geteken   Die woord republiek...

View Article
Browsing all 64 articles
Browse latest View live